Verified Reviews
Fichardt Park
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Fichardt Park
Rated 4.3 out of 5 based on 210 reviews.
"Lekker naby die sportvelde vir vinnige toegang. Meer as genoeg nabygeleë eetplekke."
"Ons het nie tyd gekry om Fichardt Park te verken nie. Ons het wel 'n draai by Pellisier Park gemaak vir 'n foto met die dogters in hul Volkspeledrag by die naamborde van Pellisier en Volkspeler strate, want ons was in Bloemfontein vir 'n Volkspele aangeleentheid."
"Netjies, skoon buurt. Goed geleë vir reisigers om vinnig op snelweg te kom en vind dit maklik vanaf snelweg as jy daar oornag by 'n plek."
"Veilig en maklik bereikbaar vanaf die hoofroetes. Area is veilig en stil. "
"Baie stil en rustig naby die hospitaal met meer as genoeg eetplekke, asook winkels."