Verified Reviews
Franschhoek
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Franschhoek
Rated 4.8 out of 5 based on 447 reviews.
"Lieflike dorp met aangename atmosfeer. Uitstekende restaurante. Pragtige natuurskoon! Sal graag weer besoek!"
"Nice little town in great landscape. Main road with many galleries, shops and restaurants for each budget. Many wineries in the environment. We had a wonderful stop at Eikehof. The Winetram seems to be a more touristic offer. "
"We only couldn't find any fast food something like Debonairs or Nandos. "
"Franschhoek is 'n betowerende dorp met ongelooflike goeie wynplase en restaurante om van te kies en te keur. "
"'n Unieke plek wat met sy fantastiese natuurskoon, interessante winkeltjies en verskeidenheid eetplekke enige toeris se droombestemming is."
"What an experience the Franschhoek Wine Tram was, highly recommended, but stay overnight! Plenty of shops in the area to pick up your provisions when staying in self-catering accommodation. Not far away from Cape Town but it really feels like you're out in the country - absolute bliss!"
"Franschhoek is seker een van die mooiste plekke om te besoek, die wyntrem moet gedoen word deur enige besoeker, dit is baie rustig, skoon en vriendelike mense. Ag, as ek maar so gelukkie met die die lotto kan kry sal dit vir seker op my aftreelysie wees."
"Dit is 'n pragtige dorp met baie interessante klein winkels en lekker eetplekke."
"We brought our own bicycles and cycled up to a couple of wineries around the corner. We visited Chamonix and Dieu Donne. That hill is pretty steep - watch out! We would highly recommend Dieu Donne which has the most incredible views, delicious wines and cheese platters and very friendly and helpful staff. "
"Die area is beeldskoon. Die besighede is baie ingestel op buitelandse toeriste - dit is soms bietjie onbekostigbaar vir ons wat in Rande geld verdien."
"Goed geleë om die Kaap te verken. Pragtige dorpie met genoeg eetplekke. Dit is 'n bietjie aan die duur kant."