- Bethlehem(59)
- Bethulie(17)
- Boshof(2)
- Bothaville(12)
- Brandfort(2)
- Bultfontein(1)
- Clarens(241)
- Clocolan(4)
- Deneysville(14)
- Fauresmith(4)
- Ficksburg(12)
- Fouriesburg(39)
- Frankfort(15)
- Harrismith(39)
- Heilbron(5)
- Hennenman(5)
- Hertzogville(1)
- Hoopstad(3)
- Jacobsdal(4)
- Jagersfontein(1)
- Kestell(6)
- Kroonstad(49)
- Ladybrand(11)
- Memel(3)
- Odendaalsrus(3)
- Oranjeville(8)
- Parys(121)
- Paul Roux(4)
- Petrus Steyn(1)
- Petrusburg(1)
- Philippolis(9)
- Phuthaditjhaba(3)
- Reddersburg(1)
- Reitz(10)
- Rosendal(30)
- Rouxville(4)
- Sasolburg(18)
- Senekal(6)
- Smithfield(13)
- Springfontein(1)
- Theunissen(5)
- Trompsburg(6)
- Tweeling(1)
- Tweespruit(1)
- Ventersburg(14)
- Viljoenskroon(4)
- Villiers(5)
- Virginia(3)
- Vrede(10)
- Warden(8)
- Wepener(1)
- Winburg(3)
- Zastron(13)
Indien jy Vrystaat besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Vrystaat.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vrystaat Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Free State accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Vrystaat akkommodasie
1582 lekke plekke om te bly
Majestic Manor Guesthouse & Coffee Shop is 'n bekoorlike gastehuis in die hartjie van Bayswater, Bloemfontein, en b...
Monte Christo Country Lodge is in die Bloemfonteinse woonbuurt, Spitskop geleë. Dis maklik bereikbaar via die N1 en...
Out of Africa on Vaal is verskans langs die prentjiemooi Vaalrivier, net 20 km voor die bekoorlike dorp van Parys, ...
Meerkat Manor is 'n ruim en gerieflike selfsorg-sandsteenhuis in die middel van Rosendal in die Vrystaat. Die dorp ...
Accommodation @ Van der Post is 'n selfsorgwoonstel met 'n uitsig oor die gewilde Laurens van der Post-doolhof wat ...
Angels Haven Guesthouse is in Fichardpark in Bloemfontein en is naby winkelsentrums, mediese-sentrums en sportstadi...
Bethulie Manor is in Bethulie, 'n dorpie in die suidelike Vrystaat, tussen die Vrystaatse koppies geleë. Die dorp i...
Grondpaaie kronkel deur die geel velde tot by die helderblou horison en bonkige cumuluswolke. Plek-plek word die landskap onderbreek deur 'n windpomp of kerk. 'n Sandstorm en sandsteenkrans verskyn onverwags. Wanneer die son sak, bloei die hart van Suid-Afrika, en 'n rooi skakering vlek die berge en... Lees meer