Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 10906 reviews.
"Bayswater is 'n rustige gevestigde woonbuurt met 'n rustige atmosfeer."
"Buite seisoen (in die week) is die plekkie baie stil, maar al die snuffelwinkeltjies is darem oop."
"Al die mense was ongelooflik vriendelik. Parys is opvallend skoon en netjies, en die natuurskoon asemrowend. "
"Die pad tussen Oliviershoek-pas en die R712 is BAIE sleg. Ons het die ompad terug KZN gevat."
"Dan Pienaar is meer 'n woonbuurt as 'n toeriste-bestemming. Daar is egter verskeie aktiwiteite om gaste mee besig te hou. Dit is nie te ver van die besigheidsentrums nie."