Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 15868 reviews.
"Baie skoon strand. Ons het die voorreg gehad om die baba robbe te help wat uitgespoel het. My kinders is 5 en 7 so vir hulle was dit amazing om dit te beleef."
"Wilderness is een van die mooiste plekke is Suid Afrika, definitief die moeite werd om daar vakansie te hou. Baie naby aan George vir as jy 'n mall nodig het. "
Baviaanskloof Entrance, Garden Route
Blue Hill Escape"Baie lieflike area, maar nie oral geskik vir sedan voertuig nie. "
"There is so much to do and see in Wilderness and it is so beautiful, will definitely be back!"
"Dis net die duur pryse tydens vakansieseisoen wat mens bietjie afsit!"
"A true holiday destination and perfect for a break from the hustle of city life. The town and its beaches are clean and well maintained. "
"Geen, behalwe dalk 'n klein kassie ekstra vir kruideniersware en dalk 'n wasmasjien en tuimeldroër, maar verder was alles 100%."
"Sal verseker weer gaan, mal oor Hartenbos, veral vir die kinders, baie om te doen, super skoon."
"Oudtshoorn is regtig 'n plek om te besoek daar is so baie om te doen en te besigtig 'n mens het werklik 'n maand vakansie nodig om al die plekkies te besoek rondom Oudtshoorn."
"Dis jammer dat die gemeenskap nie die toegang tot die dorp verder as die treinspoor meer aantreklik vir die toeris maak nie. Dieper in die dorp in lyk dit wel beter - asook by die vulstasies en aalwynverbouingsinstansies."