Geverifieerde Resensie
Gardenia Park
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gardenia Park bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 5 resensies.
"Stil buurt met genoeg winkelsentrums in 5 km radius. Verkeer glad nie druk nie. Mense vriendelik. Voel of jy in 'n dorpie is."
"Ek dink nie dit is die bes-versorgde woonbuurt in Bloemfontein nie. Dit was egter gerieflik naby aan Hoërskool Jim Fouché."