- Benoni(58)
- Boksburg(67)
- Brakpan(6)
- Bronkhorstspruit(10)
- Carletonville(7)
- Cullinan(14)
- Ga-Rankuwa(1)
- Germiston(54)
- Heidelberg(16)
- Hekpoort(24)
- Kemptonpark(81)
- Krugersdorp(91)
- Magaliesburg(16)
- Meyerton(17)
- Midrand(141)
- Nigel(4)
- Randfontein(10)
- Roodepoort(70)
- Springs(17)
- Vaal Marina(24)
- Vereeniging(21)
- Westonaria(1)
Indien jy Gauteng besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Gauteng.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gauteng Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gauteng accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Gauteng akkommodasie
2824 lekke plekke om te bly
Floracliffe Guesthouse and Events is teen 'n klipkoppie langs die N1-14de Laan-afrit in Roodepoort geleë. Gaste k...
Pierneef's Kraal is in Lynnwood Manor in Pretoria-Oos geleë. Dis die oorspronklike herehuis waar die bekende kunste...
Lotus 5A is 'n knus oopplan-woonstel op die eienaar se perseel in Kenleaf. Dit is ideaal vir sakereisigers. Hierdi...
Gauteng het 'n lewendige en elektriese energie, en wanneer die hoëveld toegetrek word deur die donker wolkkombers en die weerligstrale soos krake deur die wolke breek, dán voel jy dié energie tot in jou binneste. 'n Mens ruik Gauteng se geur in die somerreën en in die winter verander die groen hoëveld... Lees meer