- Benoni(58)
- Boksburg(67)
- Brakpan(6)
- Bronkhorstspruit(10)
- Carletonville(7)
- Cullinan(14)
- Ga-Rankuwa(1)
- Germiston(54)
- Heidelberg(16)
- Hekpoort(24)
- Kemptonpark(81)
- Krugersdorp(91)
- Magaliesburg(16)
- Meyerton(17)
- Midrand(141)
- Nigel(4)
- Randfontein(10)
- Roodepoort(70)
- Springs(17)
- Vaal Marina(24)
- Vereeniging(21)
- Westonaria(1)
Indien jy Gauteng besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Gauteng.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gauteng Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gauteng accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Gauteng akkommodasie
2824 lekke plekke om te bly
Danrit Guesthouse bied gerieflike verblyf in 3 gastekamers, elk met hul eie ingang. Dit is op dieselfde perseel as ...
Die Boma Eenheid is vas aan die eienaar se plaashuis op 'n ontwikkelende gasteplaas 4 km vanaf Rayton in Gauteng. G...
InnJoy is ontwerp en gegradeer as 'n 4-ster-boetiekhotel. Dis gerieflik geleë in Centurion en naby die industriële-...
Liquid Living Houseboats bied gaste die geleentheid om die rus en vrede van die Vaalrivier op 'n pragtige huisboot ...
Mount Nebo bied verblyf op 'n 21 ha-kleinhoewe in die Wieg van die Mensdom Wêrelderfenisgebied. Dié kleinhoewe word...
24 Onvrey Guest House is 'n gastehuis met baksteenmure binne en buite, en is geleë in die lowerryke voorstad Beyers...
Gauteng het 'n lewendige en elektriese energie, en wanneer die hoëveld toegetrek word deur die donker wolkkombers en die weerligstrale soos krake deur die wolke breek, dán voel jy dié energie tot in jou binneste. 'n Mens ruik Gauteng se geur in die somerreën en in die winter verander die groen hoëveld... Lees meer