Verified Reviews
Gauteng
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gauteng
Rated 4.2 out of 5 based on 5186 reviews.
"Dam is amper te besig vir watersport oor naweke maar dit is lekker naby vanaf Pretoria en Johannesburg."
"Close to the airport and Carnival mall as well as the CBD of Johannesburg. "
"Geen probleem behalwe dat die taxi's daardie tyd van die aand nie by rooi ligte stop nie."
"Dit is in 'n pragtige sekuriteitskompleks geleë. 'n Mens kan ook rustig daar rond gaan stap want 'n mens is veilig."
"Dit hang maar af wat jy in K/N wil doen. Ons het besigheid gehad vir die twee dae dus kan noe kommentaar lewer as toeristebestemming nie."
"Perfect location for vegans with all the vegan restaurants in the nearby Greenfield!"
"Die verkeer is op tye baie druk op Witkoppen en Rivonia maar gerieflik na Sunninghill."