Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Map

Verified Reviews

George

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in George

Rated 4.7 out of 5 based on 1706 reviews.

George

Farmlands Guest House

"'n Pragtige, skoon dorp vol onverwagse verrassings en in 'n pragtige omgewing."

Heatherlands, George

Skyways

"Baie boomryk en in 'n rustige omgewing."

George

Pine Lodge Resort

"Goeie vakansiebestemming."

George

Village Heights 13

"Dit is 'n besige dorp, maar alles wat mens nodig het is daar. Ek sal beslis weer naby George vakansie hou."

George

Forest Feel

"Beplan om in die volgende jaar of twee na George te verhuis."

George

Farm & Fellow @ Tramonto

"Goud Paradys - skoon en vriendelike plek met baie potensiaal. "

Blanco, George

Tantivvey Country Guest House

"Die mense was vriendelik en baie hulpvaardig. Kon heerlik geselsies aanknoop en het my as deel van die gemeenskap laat voel. Ek het nog nooit in George/Blanko oornag nie, maar hierdie plek sien my beslis spoedig weer!"

George

Chantilly Close

"Fantastiese area."

George

Garden Route Flat - George

"Dis 'n goeie toeristedorp."

Campher's Drift, George

Apple Cottages

"Ons was baie beïndruk met die omgewing en veral met George!"

George

The Orange Bowl Oubaai

"George is pragtig met heerlike weer in Desember. Ons het 10 lekker sonskyn, windstil dae en net een reënerige dag gehad."

George

Jasmyn en Protea Kothuise

"George die dorp self is baie mooi en die Mall het baie winkels om jou bevredigende inkopies te laat doen."

Heatherlands, George

Pillow & Fern

"Dankie ons het ons tydjie in die area geniet."

George

Farm & Fellow @ Tramonto

"Restourant La Capannina kan aanbeveel word."

Bodorp, George

Acorn Guest House

"Hoogs aanbeveel."

George

Jasmyn en Protea Kothuise

"Skoon, netjies en daar is alles waarna jy soek."

George

Farm & Fellow @ Tramonto

"Die Saterdagmark en Bessie plaas is treffers."

Heatherlands, George

57 on Plover

"Ek sal enige tyd Heatherlands vir enige iemand aanbeveel."

Heather Park, George

Makarios Selfsorg Eenheid

"Mooi en netjiese woonbuurt."

George

Farm & Fellow @ Tramonto

"George is sentraal in die Tuinroete geleë, wat dit lekker maak om rond te toer. Aan die een kant is Grootbrak, Kleinbrak, Hartenbos, Mosselbaai en Stilbaai, aan die ander kant is Victoriabaai, Heroldsbaai, Wildernis, Sedgefield, Knysna en Plettenbergbaai. George bied ook uitstekende restaurante wat 'n groot verskeidenheid insluit."

George

Kingfisher's Nest

"Baie dinge om te doen in omgewing. Puik weer."

Herold's Bay, George

Dutton's Cove Guesthouse

"Meer parkering vir strandgangers. Die drop kan ‘n vergunning maak dat motors op sypaadjies mag parkeer In die vakansie tyd. Om R500 boete te kry en dit is die mense wat vir die besighede geld inbring die tyd van die jaar is belaglik! "

George

Pine Lodge Resort

"Koffiewinkel vir early birds is nodig. "

Heatherlands, George

Devine Living

"Die area is baie veilige omgewing en naby winkels geleë, asook restaurante en winkelsentrums."

Heather Park, George

Mountain View Lodge

"Alle fassiliteite is daar of binne bereik."

George

Loerie Park Apartment

"Victoriabaai is nie 'n lekker strand as mens opsoek is na meer opwindende atmosfeer nie. Dis 'n klein rustige strand. Is darem naby aan ander pret dinge soos die Mall, RedBerry Farm en Herold wynproe. "

George

Farmlands Guest House

"Naby aan strande, mooi landelike omgewing."

Herold's Bay, George

Dut Hut

"Gereelde besoekers aan Heroldsbaai, jaarliks."

Page
Page 47 - Showing 1381 to 1410
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers