- Beachview(5)
- Ben Kamma(4)
- Bluewater Bay(40)
- Cannonville(29)
- Chelsea Bewarea(16)
- Crockarts Hope AH(1)
- Fernglen(2)
- Framesby(2)
- Glenhurd(4)
- Glenroy Park(3)
- Gqeberha (Port Elizabeth) SSB(7)
- Greenshields Park(6)
- Humerail(8)
- Humewood(15)
- Lorraine(5)
- Mill Park(23)
- Mount Croix(11)
- Newtonpark(15)
- Parsonsheuwel(8)
- Penford(1)
- Perridgevale(5)
- Richmond Hill(4)
- Seaview(23)
- Skoenmakerskop/ Schoenmakerskop(5)
- Somerstrand(147)
- St Georges Park(2)
- Sunridge Park(8)
- Taybank(1)
- Theescombe(9)
- Walmer(53)
- Walmer Downs(1)
- Woodlands(1)
Lees regte resensies van Gqeberha (Port Elizabeth) van 851 geverifieerde gaste.
Indien jy Gqeberha (Port Elizabeth) besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Gqeberha (Port Elizabeth).
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gqeberha (Port Elizabeth) Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gqeberha (Port Elizabeth) accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Gqeberha (Port Elizabeth) akkommodasie
579 lekke plekke om te bly
The River House is 'n ruim selfsorgvakansiehuis in Colchester, sowat 4,5 km vanaf Addo-olifantpark, en dit bied toe...
Beach View Cascades is 'n lieflike selfsorgwoonstel wat slaapplek bied aan 4 mense in Somerstrand, Gqeberha (Port E...
Thunzi Bush Lodge & Country Lodge is 'n rustige toevlugsoord van kuswoud en bosveld en bied plattelandse selfsorgve...
Cobble Creek Farm is 'n bekoorlike selfsorgkothuis wat op 'n plaas sowat 32 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) gele...
Fela in Versace House
Fela in Versace House skuil in die hartjie van Greenshields, Walmer, en bied 'n stylvolle toevlugsoord, perfek vir ...
Gqeberha het 'n vrolike atmosfeer wat jy aanvoel soos 'n laatmiddag sonnetjie wat op jou vel bak. Hier teen die Ooskus van Suid-Afrika sonbaai die “vriendelike stad” met sy voete in die Indiese Oseaan en sy kop tussen die olifante van Addo. Lekker strande, mense en aktiwiteite skep 'n permanente vakansie-gevoel... Lees meer