Verified Reviews
Graskop
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Graskop
Rated 4.4 out of 5 based on 815 reviews.
"Pragtige natuurskoon in Graskop omgewing. Die Gorge Lift was 'n heerlike ervaring."
"We thoroughly enjoyed our visit to Graskop. Food was very good. Many beautiful drives within short distances. A really lovely part of South Africa. The only criticism we have is that some roads are in a very poor condition."
"Vanuit Graskop kun je de mooie watervalroute en de blyde river route rijden. Prachtige uitzichten. Je kunt heerlijk eten bij Harrie's Pancake!"
"Only if they could improve on transport services. Other than that, Graskop is very peaceful."
"They should have transport for the people who don't have transport, maybe from Nelspruit."
"Pragtige plekkie soos ons dit onthou. Die dame van 85 jaar was in ekstase oor Graskop. Dis tog vir ons of die dorpie bietjie stiller is en nie so bedrywig soos vroeër jare nie, alhoewel dit vakansie seisoen was. Nog steeds die moeite werd om te besoek. Die beste was beslis die Graskop Gorge hysbak. Wat 'n belewenis! 'n Moet om te besoek."
"Elke Suid-Afrikaner behoort die dorpie met al die besienswaadighede te gaan sien. Dis absoluut asemrowend! Aan ons God al die eer! Hy het dit immers gemaak!"
"Oulike dorpie met lekker eetplekkie en winkeltjies, maar verder nie veel te doen in die dorp nie. Omliggend is wel Pelgrimsrus, watervalle ens. Alles maklik bereikbaar."
"Die biltong plek is en al die eetplekke is baie goed. Daar is ook baie plekke wat jy rondom Graskop kan besoek, wat Graskop 'n ideale plek maak om te bly!"
"The town is ideally situated as starting point for a tour of the escarpment in summer. In winter I would prefer to stay in the lowveld."
"Graskop en die omliggende area het die mooiste natuur tonele om na te gaan kyk. Ek sal net graag mense met karre afraai on die horse shoe falls te gaan besoek. Dis 'n grondpad, maar dit het vreeslik baie klippe, en dis nie 'n goeie idee om met jou kar soontoe te gaan nie, veral nie een wat laag is nie. Met 'n bakkie, enige tyd."
"Dit lyk of toerisme in hierdie area afgeneem het, en dit is weerspieël in die dorp. Die pad na Graskop van Sabie is nie goed nie, maar 100% beter as pad na Hazyview. Daar is soveel slaggate in die pad by Kowynspas dat geen normale sedan daar kan ry nie. Die glas hysbak was buite werking, maar nêrens was dit aangedui op die webtuiste nie, ek sukkel nog steeds om my geld terug te kry wat ek betaal het. Baie plekke was ook na 18:00 in die aand toe."
"if only there were nearby fast foods joints, like Spur/Steer /Wimpy, but nonetheless, I had a wonderful experience."