Verified Reviews
Green Point
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Green Point
Rated 4.6 out of 5 based on 112 reviews.
"Love die area, dis sentraal en naby alles wat ons nodig gehad het. Sal vir seker weer in die area tuisgaan."
"Motors baie tegemoetkomend vir voetgangers. Pragtige plek, nodige winkels beskikbaar, soms loopafstand."
"Hierdie woonstel is perfek geleë vir iemand wat aktiwiteite rondom die waterfront wil doen. Dit is letterlik loopafstand vanaf als wat ons wou doen."
"Green point is a very save and clean area with every thing in a walking distance."
"Groenpunt is naby al die sentrale Kaapstad toeriste-aantrekkings geleë en lê tussen die sakekern en die Seepunt wat dit toeganklikheid maklik maak. Daar is nie erge verkeer van daar af stad toe nie. Dit lê op die hoofroete en ook naby die nuwe stadium in Groenpunt."
"Dis veilig en naby die Waterfront geleë, loopafstand, en ander restaurante. Die lughawe is 20 min se ry en gee 'n mens genoeg tyd om lekker te ontspan."
"Meer inligting oor busroetes en tye na die middestad en na Waterfront. Beskikbaarheid van kaartjies by hotel?"
"Safe, nice vibe and full of things to do. A great balance between city and suburbs."
"Not a lot of parking, and safety of cars is an issue as there are regular break-ins in the street."
"Dis lekker sentraal en jy kan lekker ver gaan stap langs die see. Dis naby menigte restaurante en maklik om te kry."