Indien jy Harrismith besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Harrismith.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Harrismith Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Harrismith accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Harrismith akkommodasie
39 lekke plekke om te bly
Claymore Country Cottage is 'n oulike kothuis op 'n werkende plaas in Winterton en bied ruim, gerieflike selfsorgve...
BassFeather Country Lodge is 'n oord wat ongeveer 9 km buite Reitz op die Warden-pad in die Vrystaat geleë is. Die ...
La Fontein Gastehuis bied selfsorgverblyf in die hartjie van La Provance in Bethlehem. Dié woonstel het slaapplek ...
Wooden Spoon Guest House bied gerieflike verblyf in Bethlehem. Die gastehuis is op dieselfde perseel as 'n gewilde ...
The Loft Guest Lodge is in 'n stil area naby Bethlehem se sentrale sakekern geleë. Gaste het 'n keuse tussen 3 kam...
The Nest is 'n selfsorg-gastehuis wat deur die eienaar bestuur word in Bethlehem. Dit is ideaal vir diegene wat op ...
Cambridge Gastehuis bied gerieflike, beskostigbare verblyf in Bethlehem, ’n bekoorlike plaasdorp in die Vrystaat. D...
Adriaan's place bied semi-selfsorgverblyf in Bethlehem. Gaste kan die woonstel met slaapplek vir 4 of die dubbelka...