Verified Reviews
Harrismith
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Harrismith
Rated 3.6 out of 5 based on 260 reviews.
"Strate in Harrismith is die swakste wat ek nog beleef het in Suid-Afrika. Uiters swak, sal toerisme in Harrismith doodmaak."
"Pragtige ou dorpie met die mooiste ou geboue en huise, maar soos met baie ander, sal hierdie dorp ook nie sy volle potensiaal bereik met die swak munisipale dienste nie."
"Oulike dorpie met 'n pragtige uitsig op die Platberg en Golden Gate besoek was die moeite werd."
"Oulike dorpie met 'n pragtige uitsig op die Platberg en Golden Gate besoek was die moeite werd."
"Baie mooi plek, afgesien van al die slaggate in die strate, asook straatligte wat nie geduurende die nag brand nie. Slaggate in die strate kort vir seker dringende aandag."
"Die gate in die paaie is 'n uitdaging! Dis so mooi ou dorpie wat 'n heerlike bestemming kan wees as die munisipaliteit tog maar net wil wakker word. Gelukkig is daar 'n Spar en oulike restaurante nie ver van die gastehuis."
"Hulle moet dalk net hulle slaggate regmaak, kan 'n mens se kar lelik beskadig, veral as jy nie die strate ken nie."
"Die pad is baie swak. dit is net vol slaggate. Skep 'n baie slegte beeld van Harrismith. "
"Op die oomblik is die paaie in die dorpie 'n absolute nagmerrie, ek het nog nooit sulke vreeslike diep en groot slaggate in die paaie gesien nie."
"Harrismith is 'n pragtige plattelandse dorp omring met 'n pragtige omgewing en natuurskoon. "
"Nice small town, terrible potholes in the town (except the main road). In Dar Es Salaam, the local people fill the potholes."
"Lekker in die middel op pad see toe. Eetplekke almal op een plek. En diens is puik."
" I thought Harrismith was just another grey little Free State town, but was pleasantly surprised at this bustling town with its interesting little craft shops and beautiful old buildings. "
"Ek het die Platberg trail run gedoen tydens my verblyf en dit was van die beste (en mees bekostigbare) trail run wat ek al ooit gedoen het. Die Gibson dam is werklik fantasties om te aanskou."
"Platberg was uitputtend maar wonderlik en uitsig asemrowend. 'n Moet klim. En almal in Harrismith is vriendelik."