Verified Reviews
Hazyview
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hazyview
Rated 4.4 out of 5 based on 532 reviews.
"Die pad is bietjie sleg tussen Hazyview en die oord, maar die gemeenskap maak tans slaggate op eie koste reg."
Hazyview-Vakansiedorp, Hazyview
Tatenda Guesthouse"Pragtige natuurskoon en naby verskeie besienswaardighede o.a. die Nasionale Krugerwildtuin."
"Die eienaars van die oorde op die Sabie-pad kan gerus bymekaar kom en geld bymekaarsit om die pad reg te maak wat so vol gate is, die regering het tog nie geld om dit te doen nie. Maar Hazyview self is die beste plek om te bly om die suidelike gedeelte van die Wildtuin te verken."
"Lieflike kleindorpie-atmosfeer, oulike winkels en eetplekke. Elephant Whispers was pragtig, asook die Zipline en swing by Graskop Lift Company is die moeite werd om te besoek."
"Slaggate. As jy reguit ry gaan die polisie jou aftrek vir bestuur onder die invloed."
"Besides Eastern and Western Cape this is by far the best holiday destination for overseas and local travellers. Advertise more."
"Roads are in very poor condition - potholes are bad and roads are quite dark at night."
"If you are self-catering you need to stock up in White River. Hazyview shopping is not great."
"Hazyview is ongelooflik besig en in die winkels word jy vertrap. Ons het nie baie veilig gevoel om ons motor by die Shopping Mall te los nie."
"Enjoyed the outdoor activities, took my family for river rafting and I must say, it was the highlight of our trip."