Verified Reviews
Helderberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Helderberg
Rated 4.6 out of 5 based on 120 reviews.
"It's beautiful with the wine farms very close and the long beach and everything you could want for a holiday. I always enjoy the Helderberg and we really enjoyed the Nature Reserve. There are amazing hikes there as well, besides the awesome scenery."
"Dit is die middelpunt van baie besienswaardighede wat jy kan besoek. Dis 'n mooi omgewing en rustig."
"Nog altyd 'n baie uitstekende vakansiebestemming - hou heerlik vakansie in die Strand."
"Dit is een van die beste plekke vir vakansie, baie sentraal en baie om te doen. Net jammer die see is koud, maar lekker. "
"A great area to explore for those after a beach or mountain outing! Ten out of ten!"
"Helderberg bied 'n wye verskeidenheid van ervarings vir almal. Daar is die see en gholfbane aan die een kant en winkelsentrums met heerlike restaurante, asook die pragtige wynroetes. Die natuur is ook nie ver weg nie met Tafelberg en Kirstenbosch tuine net om die draai. Daar is ook te kies en te keur aan vermaak in die Moederstad."
"Dit was baie winderig. Vir hierdie dae moet daar voorsiening wees om binnenshuis te verkeer."
"Sal enige tyd weer in die Helderberg area bespreek. Dit is baie sentraal geleë naby aan goeie aktiwiteite en besienswaardighede en baie mooi strande."
"Uitsonderlike omgewing met interessante plekkies om te besoek en besig te bly."
" Baie lekker as die wind nie waai nie en die verkeer nie te besig is nie."