Geverifieerde Resensie
Hermon
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hermon bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.8 uit 5 gekry volgens 20 resensies.
"Ons het her gebly om na Riebeeck Kasteel en Ceres te gaan. Riebeeck Kasteel was 5/5. Fantasties! Ceres ook 3/5."
"Hermon is naby Riebeek-Kasteel, Wellington, etc. Fantastiese ligging en net 'n uur van die stad, see en groot wynroetes."
"As jy behoefte het aan "ou-wêreldse" sjarme en wegbreek in die rustigheid van plaasatmosfeer is Hermon die ideale plekkie."
"Die omgewing is beeldskoon, natuurlik nie veel om te doen in die dorpie nie, maar as jy kom kuier om die natuur te waardeer is hierdie plek ideaal."
" Hermon omgewing is sentraal geleë, as jy die volgende plekke in 'n kort tydjie wil bereik: Malmesbury, Tulbagh, Riebeek-Kasteel, Riebeek-Wes en Wellington."