Verified Reviews
Hibberdene
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hibberdene
Rated 3.8 out of 5 based on 58 reviews.
"Hibberdene is a small town, but if you are going for the sea, fresh air, warm weather, dolphin and whale views and access to some private, quiet beaches, it is perfect. Local shops are fine for a quick visit, but rather drive a bit further towards Port Shepstone for greater variety. We took our 4 dogs and had a magical beach holiday with them."
"Weens Covid-regulasies kon ons nie na die swemstrand faan nie. Hibberdene het alles wat nodig is, maar gerieflike aankope van goeie gehalte is beter by Port Shepston."
"Hibberdene is nie werklik meer die veiligste vakansiedorp nie, maar ons geniet dit vreeslik daar. Dit is nie so oorweldigend vol soos Margate nie. Ons gaan gereeld na Hibberdene."
"Dit is 'n baie rustige plek, met vriendelike mense. Die vis by Fifi's Fresh Fish is uit die boonste rakke."
"Sal nie aanbeveel oor nuwe jaar nie, was verskriklik besig en uiters gepak."
"Hibberdene is een van die lekkerste swemstrande - enige mens wat nog nie daar was nie, mis uit op iets groot en kies dan sommer Hibberene River Resort. Excellent diens en jy verdien 'n blaaskans in stilte en `n veilige resort!"
"Daar is alles wat jy benodig sommer in loopafstand, en die mense is ook vriendelik."
"Nie regtig baie om te doen by Hibberdene nie. Moes die heeltyd uitry na ander plekke toe. "
"Die strand se strome is bietjie sterk, maar die poele voor het dit lekker gemaak vir die klein kinders om in die water te speel."
"Strand en aktiwitete is naby winkels en alles wat nodig is. Geen rondryery is nodig om inkopies te doen of om die apteek te kry nie."
"Klein dorpie, daar is groter Suidkus dorpies naby genoeg as groter inkopiesentrums en 'n gewoel van mense gesoek word."
"Te kort aan restaurante en aandenkings winkels en benodig 'n ordentlik slaghuis. Als is effe beperk."
"Well it very quiet and peaceful and safe, nice environment for me that what I wanted but the place doesn't have much place to go and eat like restaurants have few but besides that it is a very nice place."
"It was a pleasure to see such a clean, well kept village. No litter, well kept grass verges etc. (Refuse collection 3 times a week......unheard of in Durban.) We had viewed other holiday destinations between Durban and Hibberdene and it was so sad to see how run down some of them were. The main problem being piles of litter along the way. Well done Hibberdene. "
"Ander dorpe was naby so wat nie daar was nie was nie te erg nie. Het net na volgende dorp gery. "
"Dorpie is klein, nie rerig eetplekke nie, moet maar Port Shepstone/Shelly Beach toe ry daarvoor, maar heerlik as jy wil wegkom van alles af."