Verified Reviews
Hibiscus Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hibiscus Coast
Rated 4.3 out of 5 based on 3963 reviews.
"Was bietjie ongelukkig want die enigste dag wat daar sonskyn was en ons kon swem in die see, toe is die haai nette gelig en kon mens net knie diepte in die water ingaan."
"Voel veilig met die sekuriteit by die strand, die wandelpad op die strand is gerieflik met sitplek oral, agv die rommel dromme is die strand skoon."
"Net pragtig! So 'n klein bietjie moeilik om in die donker te kry maar als die moeite werd!"
"We really had a fantastic time. Will continuously come to Uvongo and advise others to book at Laguna La Crete."
St Michael's-on-Sea, Hibiscus Coast
Ipanema 6"Dit is baie gerieflik en jy kan binne minute na ander vermaaklikhede toe ry. Dis skoon en netjies."
"Dis baie sentraal geleë aan al die toeriste attraksies en die strande is baie mooi en nie gewoonlik oorvol nie."
"Great beaches, great restaurants. Bit worrying if they are struggling with water supply. A domestic lady who came in to clean for us said the water supply is often interrupted."
St Michael's-on-Sea, Hibiscus Coast
Gough Heights 7"Die mense wat oor naweke agter die restaurant kuier, raas net tot laat in die aande."