Verified Reviews
Hoopstad
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hoopstad
Rated 3.1 out of 5 based on 11 reviews.
"Some of the roads are very bad at present, but they are working on it. Find out from your host which are the best roads to use."
"Hoopstad op sigself is nie juis 'n groot toeriste-omgewing nie, maar is binne bereik van die Bloemhof-dam, waar ek graag visvang. Die rede vir my besoek aan Hoopstad is egter eerder besoek aan familie."
"Klein plattelandse dorpie wat ek slegs besoek agv die feit dat my familie hier bly en agv die Bloemhofdam in die omgewing."
"My geboortedorp, so natuurlik sal ek die verblyf in die area aanbeveel. Net jammer die plattelandse dorpe gaan so agteruit, maar dit lyk die beste in die omgewing. Kan sien dit is nog 'n boeregemeenskap."
"Die teerpad vanaf Bloemhof is vol slaggate. Die dorpie kan spog met sy pragtige tuine en netjiese huise."
"Gasvrye gastehuis is gelukkig 3 km buite Hoopstad geleë op 'n plaas en is 'n goeie en gerieflike oorslaappunt tussen Mpumalanga en die Noord-Kaap."