Geverifieerde Resensie
Jan Kempdorp
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Jan Kempdorp bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 15 resensies.
"Naby genoeg aan die pekanneutfabrieke asook die lusern- en olyfoliefabrieke."
"A pretty part of the platteland as a passing-through venue - pleasantly surprised."
"Jan Kempdorp is 'n pragtige dorp. Ek was daar vir werk, maar ek en my man het reeds besluit om Desember 'n draai daar te gaan maak om die plek beter te leer ken."
"Kan hulle maar nie 'n poging aanwend om die dorp skoon te maak nie. Ai tog. "
"Its a quiet, peaceful place and I can recommend it for my friends and family, but restaurants are very far."
"Sal enige tyd weer op Jan Kempdorp gaan kuier. Gasvryheid is uitstekend. Hou van die plantegroei."
"Ou stoomlokomotief op die ou Kaap/Transvaal-grens in Grensstraat was 'n wenner vir my 10-jarige. "