Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verified Reviews

Jeffreys Bay

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Jeffreys Bay

Rated 4.6 out of 5 based on 1352 reviews.

Jeffreys Bay

A1 Kynaston

"Onderhoud van paaie benodig dringend aandag."

Jeffreys Bay

Martinique Cove 6

"Jeffreys Bay never disappoints."

Jeffreys Bay

Heart 2 Heart

"Jeffreysbaai kan 'n bietjie aandag gee aan hulle paaie."

Jeffreys Bay

Nine on Uys Street

"Alles was prefek. Geen klagtes."

Jeffreys Bay

The Shell House

"Die dorp is netjies en word mooi in stand gehou."

Jeffreys Bay

Remini

"Ons was op Jeffreysbaai om ons kleinseun te ondersteun gedurende 'n rugbytoernooi vir laerskool kinders. Ongelukkig het dit die hele tyd gereën terwyl ons daar was en het dit vir ons bemoeilik om alles te sien wat Jeffreysbaai jou bied. Ons het wel baie uitge-eet en was die kos van baie goeie gehalte by die plekke wat ons gekies het."

Jeffreys Bay

Anna's Place

"Lekker wegbreekplek."

Jeffreys Bay

The Shell House

"Baie skoon en nietjies."

Jeffreys Bay

Tulip 14

"Jeffreysbaai is voorwaar die beste plek en dis 'n toerismeplek selfs vir buitelanders. Dit is selfs ook bekend vir die branderplankryers wêreldwyd."

Jeffreys Bay

The Ark 2 bedroom flats @ the Marina Martinique

"Ons sal regtig weer Jeffreysbaai toe gaan. Daar is genoeg goeie restaurante en toeriste attraksies en winkels. Ons hoop en glo dat die gebied se water probleme en tekorte nie die toerisme bedryf sal skade doen nie!"

Jeffreys Bay

Savoy Hotel

"Behalwe dat die see altyd mooi is - is die deel waar die hotel is, nie baie aantreklik nie."

Jeffreys Bay

Paradise @ 360

"Great coffee shops! Beautiful beaches."

Jeffreys Bay

Villa Delfini 2

"Jeffreys Bay is always a good place to stay. "

Jeffreys Bay

Tulip 14

"It's a nice place to get away from home and all the noise in the city."

Jeffreys Bay

Remini

"Awesome dorp!"

Jeffreys Bay

Beach Music

"Teleurstellend dat restaurante so vroeg sluit."

Jeffreys Bay

3 Redwood Avenue

"Ai, mens kan sien daar gaan nie veel aan in die munisipale kant nie. Die paaie kort dringend aandag."

Jeffreys Bay

La Caribe 55

"Very nice."

Jeffreys Bay

Cedarlaan 16

"Jongmense wat surf geniet die omgewing en daar is genoeg vir hulle om hulself mee te vermaak. Die eetplekke is genoeg en billik geprys. Die paaie gaan agteruit, maar oral is mense besig om hul huise te verbeter en diens is vinnig en die mense is vriendelik."

Jeffreys Bay

The Hideaway

"Beautiful place beautiful surroundings."

Jeffreys Bay

Nine on Uys Street

"Beste vakansiebestemming vir alle ouderdomme."

Jeffreys Bay

FlipFlops and TreeTops

""60 Diners" en Spur is 'n moet besoek."

Jeffreys Bay

Emil

"Baie lekker eetplekke."

Jeffreys Bay

La Caribe 58

"Lovely little town."

Jeffreys Bay

Salie and Sage House

"Besoek die Kitchen Window restaurant teen die see vir heerlike kos."

Jeffreys Bay

In Harmonie

"Ons bespreek altyd plek op Jeffreysbaai, want ons geniet dit en daar is baie besienswaardighede. We love Jeff's!"

Jeffreys Bay

Shearwater Heights

"Jeffreys is tops!"

Jeffreys Bay

Surfpoint 9

"Will definitely come back again."

Jeffreys Bay

Marina Martinique - Jamaican Palms no 20

"Marina Martinique is an absolute gem."

Page
Page 12 - Showing 331 to 360
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote