Verified Reviews
Jeffreys Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Jeffreys Bay
Rated 4.6 out of 5 based on 1352 reviews.
"Oor die algemeen was alles baie lekker in Jeffreysbaai. Die strand is uiters lekker om te stap en ons het veilig gevoel, maar die bedelaars het ons gek gehad, veral waar die eetplekke is. Hulle kyk die kos uit jou mond uit. En hulle is jonk. Ek dink as die munisipaliteit hulle onder hande kan neem en vir hulle neon bibs gee en bietjie oplei, dan kan hulle die karre help om uit parkerings te kom in die hoofstraat. Dit was nogal 'n missie."
"Surfers paradise with all the feels of a long remembered childhood holiday. "
"Jeffreys Bay has amazing potential. The beachfront possibly needs a bit of investment, but we enjoyed ourselves. Great value for money. The shopping centers are 1st class and the Billabong and other factory shops cannot be beaten on price anywhere."
"Jeffreysbaai is die lekkerste vakansieplek. Ons geniet dit altyd vreeslik baie. Baie om te doen en baie lekker eetplekke om van te kies. Die strande is pragtig."
"I would have liked if there was a place where I could rent a bicycle for the day, there are beautiful scenic areas to cycle around."
"Ongelukkig volgens my het Jeffreysbaai baie agteruit gegaan, bygesê ek was meer as 20 jaar laas in Jeffreys. Paradysstrand is wat my betref die aangewese plek om oor te bly."
"Vriendelike gemeenskap. Almal doen hul deel om dit 'n mooi en skoon bestemming te maak. Ons het dit vreeslik geniet. Restaurante is fantasties. Hoofstrand se geriewe is skoon en veilig."
"Die dorp is net groot genoeg. Nie te klein dat jy nie iets sal vind tydens jou kuier nie. Daar is baie plekkies te besoek indien jy sou wou."