Verified Reviews
Jeffreys Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Jeffreys Bay
Rated 4.6 out of 5 based on 1352 reviews.
Marina Martinique, Jeffreys Bay
Kingston Place 08"Idilliese vakansiebestemming, veilig, vriendelik. Lieflike uitkyke op die meer. "
"Behalwe die baie swak toestand van die paaie, is dit 'n baie netjiese en skoon woonbuurt."
Marina Martinique, Jeffreys Bay
12 Claptons Marina Martinique"Marina Martinique absoluut perfekte wegbreek. "
"Baie mooi plek buite seisoen. Ek dink dit kan nogal besig wees in seisoen. Bietjie winderigheid beleef, maar 'n baie mooi Oos-Kaapse vakansiebestemming."
"We enjoyed our stay and would go back to explore all the other interesting places."
Marina Martinique, Jeffreys Bay
Marina Martinique 1297"Asemrowend pragtig, luuks, modern, veilig, rustig en goed geleë."
"Strate was tydens ons besoek in 'n baie slegte toestand, andersins is dit 'n pragtige kusdorp."
Marina Martinique, Jeffreys Bay
Watersideliving - Blues Bay 16"Dis 'n onverwagse paradys. Ons het 'n nuwe kant van Jeffreys ontdek. Wow, ons asems is weggeslaan!"
Marina Martinique, Jeffreys Bay
Marina Martinique"Almal was vriendelik met ons gewees. Ons het 'n fantastiese naweek gehad."