- Aberdeen(9)
- Beaufort-Wes(103)
- Britstown(18)
- Carnarvon(21)
- Colesberg(48)
- De Aar(12)
- Fauresmith(3)
- Fraserburg(10)
- Graaff-Reinet(108)
- Hanover(17)
- Hopetown(8)
- Jacobsdal(4)
- Jagersfontein(1)
- Jansenville(3)
- Joubertina(14)
- Krakeelriver(3)
- Laingsburg(12)
- Leeu-Gamka(1)
- Loxton(12)
- Matjiesrivier(6)
- Merweville(11)
- Middelburg(27)
- Murraysburg(14)
- Noupoort(4)
- Pearston(3)
- Philippolis(9)
- Prieska(18)
- Prins Albert(70)
- Richmond(15)
- Somerset-Oos (KwaNojoli)(13)
- Springfontein(1)
- Steynsburg(4)
- Strydenburg(2)
- Vanderkloof(12)
- Venterstad(4)
- Victoria-Wes(16)
- Vosburg(7)
- Williston(9)
- Willowmore(18)
Indien jy Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Karoo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Karoo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Karoo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Karoo akkommodasie
1317 lekke plekke om te bly
Bagpipe Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Magersfontein, Noord-Kaap, en is ideaal vir 'n ...
De Graaff Manor is in die historiese dorp Graaf-Reinet en bied ontspanne verblyf in 'n geskiedkundige dog moderne g...
Britskraal Gasteplaas is op 'n plaas 13 km vanaf die N12 naby Strydenburg geleë en bied luukse selfsorgverblyf aan ...
Kom vind meer uit oor die Suid-Afrikaanse geskiedenis in dié historiese gebou met Victoriaanse meubels, ouwêreldse ...
Daar is dele in die Karoo wat so verlate is dat net 'n windpomp langs die pad verklap dat hier al mense was. Wanneer jy wel verby iemand op 'n donkiekar, fiets of bakkie ry, word daar vriendelik vir jou gewaai. Net soos die plante is hierdie mense endemies aan die area, jy gaan hulle nêrens anders raakloop... Lees meer