Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 14650 reviews.
"'n Baie interessante dorp met baie potensiaal. Museum was baie interessant met 'n vriendelike ontvangs en die boekehuise is 'n moet. Ons was verbaas oor die goeie supermark en wat alles daar beskikbaar is."
"Wonderlike rustige Karoo dorp met baie gasvryheid, lekker kos en 'n plekkie waar jy jou siel kan rus . "
"Die ervaring dat almal mekaar groet op straat en daar net vriendelike mense in die dorp is, was 'n besonderse ervaring."
"We stayed only one night and managed to see the Valley of Desolation but would love to return another time to explore further. Our meals at the Polka Restaurant were fabulous and well-priced."
"Baie klein plekkie wat se pryse vreeslik hoog was! Ek het nog nooit vir een pannekoek R10 betaal nie! Dorp was redelik netjies. "
"Die mense in die Bo-Karoo is deurgaans vriendelik, die natuur is uniek die lug so skoon, hier kan jy weer mens word. "
"Het die Vallei van Verlatenheid baie geniet. Die moeite werd om te besoek, pragtige historiese dorp en netjies en skoon."
"Graaff-Reinet is looking so beautiful at the moment and it really showed-off at the Wyn op die Stoep wine tasting. So many people commented on the town and how well kept it is. It was so clean and we felt so safe walking the streets - the people and the community made us feel so welcome. Well done to the municipality and the small businesses and community for looking after your town so incredibly well. You can be so proud! We will certainly be back in 2020."
"For a stopover, Colesberg is perfect. There are some nice restaurants in the town. I enjoyed the Horse and Mill local restaurant."
"Die dorp is baie netjies. Die organiseerders van stoeptasting het ons hartlik ontvang."
"Die aard en funksie van Klaarstroom as 'n gehuggie kan nie as 'n toeristebestemming getipeer word nie - een dag/aand is voldoende. "
"Pragtige dorp waar omtrent alle huise en geboue pragtig instand gehou word. Die boekwinkel is beslis die moeite werd!"
"Dit sou afhang van jou behoeftes - vir 'n rustige verblyf in die Karoo bied dit stilte in 'n mooi omgewing."