Indien jy Keimond besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Keimond.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Keimond Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kei Mouth accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Keimond akkommodasie
45 lekke plekke om te bly
Kei Rocks is 'n selfsorgdupleks in Keimond aan die oewer van die Groot-Keirivier. Dis ideaal vir 'n gesin of 'n paa...
The Kei Mouth Guest Lodge Collection
The Kei Mouth Guest Lodge Collection bied selfsorgverblyf in die hartjie van die kusdorp Keimond aan die Wildekus. ...
Seabreeze is 'n dubbelverdieping-selfsorgwoonstel reg op die strand in Keimond, 'n oord-dorp op die Groot-Keirivier...
Clifton Cottage is 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis vir 7 gaste op Keimond se strandfront. Die huis bied toegang...
Nguni House is 'n selfsorg-vakansiehuis in Keimond, naby winkels, restaurante, die strand en die Keirivier. Dit is ...
Neptune's Cove bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ongelooflike afgesonderde omgewing in die dorpie Keirivermond ...
Kei Rest bied bekoorlike verblyf in Keimond en is gerieflik naby die strand, rivier, Savemor-geriefswinkel en plaas...