Verified Reviews
Keidebees
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Keidebees
Rated 4 out of 5 based on 21 reviews.
"Keidebees is aan die westekant van Upington. dis op die N14, maar is verbasend stil. Upington en die omliggende gebied is 'n juweel in SA en verdien meer aandag."
"Hoofpad bietjie bedrywig met lorries in die nag. Bietjie moeilik om uit die lodge uit te kom in die hoofpad in, van die plante belemmer die sig van aankomende verkeer. "
"Nie veel in die omgewing om te sien of te doen nie, maar lekker stop op pad erens heen."
"Aan eind van Upington, dus maklik bereikbaar. Stil woonbuurt en dit kom veilig voor."
"Keidebees is 'n voorstad van Upington so bietjie uit die hoofdorp uit. Maar dit is naby die casino wat vir sommige mense 'n aanwins kan wees. "