Geverifieerde Resensie
Kempton Park
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kempton Park bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.9 uit 5 gekry volgens 56 resensies.
"Van die binnestad is vuil, besig - nie eintlik wat mens wil besoek nie. Van die voorstede is meer modern, skoon, maar ook niks verder as woonbuurte nie. Oornaggeriewe word gebruik vir besigheidsreise, of as oornaggeriewe voor (of na) 'n langer vlug vanaf die lughawe."
"Kempton Park is a nice place. The place is very close to shopping centres, Taxify is reasonable. I loved the place so much."
"Dit was vir ons net baie gerieflik. Naby die lughawe en hotel is in 'n rustige woonbuurt wat veilig voorgekom het."
"Glen Marais is vey near to OR Tambo airport, but unfortunately I do not see any other reason Glen Marais would be a tourist destination."
Van Riebeeck Park, Kemptonpark
African Rose Guest House"Baie sentraal geleë, veilige woonbuurt, met toegang beheer."
"Baie vliegtuig-lawaai oor area as gevolg van lughawe se aanloopbane."
"Kempton Park bied nie veel vir n toeris nie. Maar jy kan baie plekke besoek as jy n kar het en so 45 min kan ry."
"Lekker naby die Serengeti-gholfbaan en ons het baie veilig gevoel."
"Baie rustige omgewing met al die nodige winkels, restaurante ens. in 'n maklik bekombare afstand."
"It was a nice stay overnight, reception was nice - they even gave visitors an extra 30min stay."
"Stil area met alles wat jy mag nodig kry in die onmiddellike omgewing en naby genoeg aan alle groter winkels en hoofpaaie."
"Dit is 'n stil en rustige omgewing. Baie gerieflik as jy naby die lughawe moet oornag."
"Safe area with access to anything you could need for an enjoyable holiday."