Geverifieerde Resensie
Kenleaf
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kenleaf bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 3 resensies.
"Puik hanteer en konstante kontak het gemaak dat daar geen twyfel bestaan het oor enige reëlings nie."