Geverifieerde Resensie
Kensington
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kensington bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.7 uit 5 gekry volgens 3 resensies.
"Ek is mal oor die boomryke, geskiedkundige Kensington. Dit grens aan minstens drie vuil en vervalle voorstede, maar dis boomryk en het van die mooiste ou huise in Johannesburg. Dis sentraal geleë en van hier af kan 'n mens die hele Rand verken."