Verified Reviews
Kimberley
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kimberley
Rated 3.9 out of 5 based on 791 reviews.
"Baie verras oor die netheid van die dorp, netjies en skoon, die groot gat was baie mooi en 'n goed versorgde museum. 10/10."
"Ek het 'n baie rustige en veilige tyd spandeer en sal beslis weer daar inboek."
"Kimberley as dorp het nogal agteruit gegaan. Mens sien bitter min van die ou sjarme van die plek, en die strate is vuil."
"Heel interessant trekpleister van Kimberley voor de toeristen is natuurlijk "the big hole"!"
"Met kinders wat soms ernstige sportbeserings opdoen, is die hospitaal wat naby Fiducia is, beslis 'n pluspunt."
"Stil en rustige omgewing en gerieflik geleë om museums, kunsgalery en ander besienswaardighede te bereik."
"Ons het ongelukkig laat in Kimberley aangekom en het dit net-net gemaak vir 'n toer by die Groot Gat. Ongelooflike vriendelike personeel en toergids daar ondervind."
"Het al in baie klassie gastehuise geslaap in Kimberley. Kimberley is baie goed vir dit."
"Kimberley is 'n fantastiese toeristebestemming. Dis net jammer dat sekere woongebiede nie ordentelik gediens word deur die manusipliteit nie. Ons het meer as een stortreënbui gehad oor 'n tydperk van 3 dae en die strate was oorstroom. Daar was meer sand as teerpad. Dit wil sê die strate en dreineringstelsel was nooit gediens nie. Vullis hoop oral op en die gesig van Kimberley is volgens my lelik geskend. Sol Plaatjie Munisipaliteit gee slegte diens."
"Kimberley het baie agteruitgegaan en 'n mens kan sien daar is min geld vir onderhoud, maar daar is steeds soveel om te sien. Spyt ons was net een dag daar en sal weer teruggaan om die ander besienswaardighede te gaan bewonder."
"We just stopped over on our way home to Johannesburg from Cape Town to show our children the Big Hole. It's fantastic, very informative and interesting."
"Kimberley is 'n vriendelike stad. The Big Hole was goed, maar nie alles wat ons gehoop het nie."
"Mooi dorp, baie vriendelike mense en interessante dele van SA se geskiedenis om van te leer."