Indien jy Klein-Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Klein-Karoo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Klein-Karoo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Klein Karoo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Klein-Karoo akkommodasie
503 lekke plekke om te bly
Karoo Retreat Gastehuis bied lieflike oornag- en selfsorgverblyf in Oudtshoorn. Dit bied die ideale basis om aktiwi...
Karoo Leeu House is op 'n plaas in Oudtshoorn en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf wat deur groenigheid omrin...
Bobbejaankrans
The Cottage is 'n bekoorlike, rustieke selfsorg-eenheid in die skilderagtige dorpie De Rust in die Klein-Karoo. Dit...
Desert Wind Private Guest and Game Farm
The Desert Wind Private Guest and Game Farm is in die Klein Karoo geleë tussen majestueuse berge, boomlose vlaktes ...
Camping @ Oaksrest Vineyards Guest Farm
Oaksrest Vineyards is 'n werkende wyn- en tafeldruif-gasteplaas in die Klein-Karoo. Camping @ Oaksrest Vineyards Gu...
Alakhe Self-Catering is 'n huis in Oudtshoorn, Wes-Kaap wat ideaal vir gesinne of vriende is. Hierdie huis bied sl...