Indien jy Klein-Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Klein-Karoo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Klein-Karoo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Klein Karoo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Klein-Karoo akkommodasie
Bladsy 8 - 440 lekke plekke om te bly
Meijer's Rust bied verskeie verblyfopsies op 'n plaas in die hartjie van Meiringspoort, buite De Rust. Meijer's Rus...
Outentique Accommodation bied gastekamer in die historiese dorpie Oudtshoorn. Hierdie sandsteengebou is in 1896 geb...
Watermill Farm Cottages bied verblyf in selfsorg-kothuise op 'n rustige plaas wat uitkyk op die Rooiberge en die be...
African Game Lodge is in die Langeberge, 2 en 'n half uur vanaf Kaapstad of 45 minute vanaf Montagu indien jy 'n sk...
Swartberg Pass Cottages bied 'n 360°-uitsig op die Swartberge. Dit is 30 minute buite Oudtshoorn op die R308 en sle...
MonTQ Guest House is 'n historiese grasdakmonument in die hartjie van die pragtige Montagu wat op die bekende Roete...
Die Vineyard Country House is op 'n werkende vrugteplaas en kleinhoewe met wingerd in die geskiedkundige Langstraat...
Riverside Guest Lodge skuil aan die oewer van die Grobbelaarsrivier in Oudtshoorn se middedorp, 2,7 km van die Cang...
Karoo Magic bied gerieflike verblyf in 'n aparte selfsorgwoonstel met berguitsigte en volop voëllewe. Die woonstel ...
Earthbound Gastehuis in Oudtshoorn bied 4-ster B&B-verblyf in die Klein Karoo en naby die Tuinroete. Dit is in 'n s...