Verified Reviews
Klein Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Klein Karoo
Rated 4.6 out of 5 based on 2950 reviews.
"A must-see and to experience the full benefits of the place one must stay for a week or two or maybe three."
"Baie om te sien veral tot by Kangogrotte. Wilgewandel is beslis die moeite werd om te besoek."
"'n Pragtige dorpie en sal eendag weer daarheen wil gaan, net bietjie langer kuier."
"De Rust het vir seker toerisme nodig. Dis 'n pragtige klein dorpie met gesellige Rooi Donkie Restaurant."
"Dit is 'n pragtige dorp. Ons het net die grotte gesien en by Karoo Pot geëet - wat 'n lieflike restaurant. Daar is nog soveel meer wat ons wou doen. Ons sal beslis weer gaan vir die volstruise en Cango Wildlife. En ons sal weer by Tokka-Tokka oorbly indien moontlik!"
"Oudtshoorn is 'n besonderse plek met baie geskiedenis. Baie plekke om te besoek in die omgewing. Was al baie voorheen hier en sal weer kom."
"Montagu is 'n ware juweel, ons was heerlik verras deur die verskeidenheid goeie gehalte restaurante in die dorp. Dit was veilig om saans te stap na ons bestemming."
"Lovely little town with a very quaint feel. A must whilst traveling to Cape Town."
"We visited the Cango caves. I last visited Cango Caves 38 years ago and it was like a new experience this time. Would love to visit Oudtshoorn again."
"Vir kampers het Montagu se dorpskaravaanpark en huisies seker een van die beste kampeerplekke. Streng, maar dis reg so. Oulike winkeltjies, padstalletjies, wynwinkels en droëvrugtestalletjies. Baie oulike plekkie."
"Dis 'n ideale plek om lekker te toer. Al die plekkies is naby mekaar en het wild, plus het Buffelsdrift Game Reserve geniet, lekker eetplekke ook, Karusa wine farm en tasting ook lekker."
"Ons het al baie male in Montagu gekuier, daar is baie mooi slaapplekke. Die inwoners is vriendelik, almal help as jy vashaak."
"Montagu is 'n pragtige dorp. Met ons 5dae besoek was die rose in volle blom en almal se tuine was pragtig met allerhande blomme. Die dorp is báie skoon."
"It's a very interesting place, we really enjoyed our stay. We are planning to go back next year to explore more sites."