Indien jy Klerksdorp besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Klerksdorp.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Klerksdorp Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Klerksdorp accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Klerksdorp akkommodasie
69 lekke plekke om te bly
Serenity Guest Village bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Potchefstroom. Dit is ideaal vir sakereisi...
Bauhenia @ 97 bied gerieflike verblyf in 'n historiese gastehuis in Potchefstroom. Die gastehuis is naby winkels en...
A Tapestry Garden Guest House is by 260 Walter Sisulu-weg 260 geleë, net af van die N12 af. Maak musiek saam met ...
Elgro Hotel is ’n plaasstyl-hotel in die universiteitsdorp Potchefstroom. Gaste kan kies tussen kamers wat lugvers...
Bauhenia Potchefstroom is 'n lieflike gastehuis in die middel van Potchefstroom. Die huis is pragtig gerestoureer ...
Dream Stop Guest Rooms is by die Bult in Potchefstroom geleë. Die perseel is ideaal geleë naby die Noord-Wes Univer...
Adato Guest House is 'n 4-ster-gastehuis wat sentraal geleë is in Potchefstroom naby alle geriewe en is geskik vir ...
A Country Garden Guest House is naby die middedorp van Potchefstroom geleë en is ideaal vir sakereisigers, toeriste...