Verified Reviews
Knysna
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Knysna
Rated 4.7 out of 5 based on 1335 reviews.
"Pragtige plek met die mooiste natuurskoon. Vir seker 'n plek waarheen elkeen moet gaan. Dit bring rustigheid oor mens se siel."
"Dit is 'n natuurbewaringsarea met beperkte toegang. Daar is geen deurloop nie en die plantegroei en kalmte is asemrowend. Uitsigte van beide die see en die lagoon, met direkte toegang tot die lagoon. "
"Besigheidsgebied is gemiddeld en nie baie skoon nie. Gebied rondom Shoprite is vuil en voel onveilig. Natuurskoon by Heads is pragtig. "
"Knysna is a wonderful town and place for either a weekend getaway or a good holiday with loads to do and some fantastic sightseeing to be had."
"Nie seker oor die veiligheid van die omliggende area nie. Ek sien 'n mens moet liefs in groot groepe stap en nie alleen nie."
"Relaxing: the life, the place ,the choice. Very suitable for what we needed and more. Loved it."
"Soos ander plattelandse dorpe, is Knysna ook blootgestel aan ekonomiese agteruitgang. Dit is so jammer dat historiese geboue in die dorpskern nie gerestoureer word om die oorspronklike karakter van die dorp te weerspieël nie. Die strate is vol gate, maar munisipale werkers was oral sigbaar."
"Dis 'n wonderlike plek vir 'n wegbreek-naweek, jy het die natuur en woude om jou of die pragtige dorp en eiland om deur te stap. So best of both worlds in my opinie! "
"Knysna se strate het dringend baie aandag nodig, dit is 'n mooi dorp met 'n mooi omgewing, maar die infrastruktuur het 'n bietjie agter geraak. Die dorp het pragtig herstel na al die verwoestende brande, doen so voort en sterkte."