Verified Reviews
Kosmos
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kosmos
Rated 4.3 out of 5 based on 109 reviews.
"Baie mooi uitsig, rustig en veilig en naby 'n klomp ander lekker goed om te doen. Net jammer mens kan glad nie by die dam self uitkom nie."
"Dit is kommerwekkend om te sien elke tweede eiendom is in die mark. Iets is besig om in die omgewing te gebeur. Die sekuriteit by Kosmos Village was dierbare goeie mense, hulle was baie professioneel en is baie vriendelik en aangename mense."
"Ons was in die Kosmos Village vir 'n troue en dis 'n pragtige omgewing. Neem kennis dat die Kosmos Village egter 'n geslote area is waar slegs inwoners (en hul besoekers) kan ingaan. Montego Bay is buite hierdie village. Baie om te doen in die omgewing."
"Kosmos is a beautiful area, it was our first time there but will not be our last....thanks to Montego Bay you guys (ladies) are great!"
"Die eerste keer wat ons in Kosmos was, vind dit 'n betowerende plekkie."
"Op Kosmos self is daar nie baie aktiwiteite nie, maar dit is naby ander besienswaardighede en dinge om te doen."
"Well, my partner loves water. So because of the dam, the entire place becomes an ideal place for a vacation. "
"Dit is 'n pragtige en rustige plek, sal graag daar wil gaan aftree!"
"Kosmos is 'n pragtige plek en uitstekend geleë. Stil en heerlik om in te ontspan. Die fasiliteite en geriewe wat Kosmos bied behoort breër geadveteer te word."
"Kosmos is a beautiful place to be, please go and enjoy yourself with lots of things to do."
"Daar is nie juis eetplekke in Kosmos nie. Die ligging is baie goed en mooi."