Verified Reviews
Kouga Country
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kouga Country
Rated 4.5 out of 5 based on 430 reviews.
Marina Martinique, Kouga Country
Martinique Cove"Baie mooi omgewing. Bietjie ver van winkels, restaurante en ander besighede."
"Ferreira Town is die perfekte vakansiebestemming. Stil en rustig sonder om vervelig te wees. Heerlike swemstrand, pragtige uitsigte, lekker restourante, alle winkels wat nodig is. "
Marina Martinique, Kouga Country
Marina Martinique - Jamaican Palms no 20"Baie mooi en rustige plek om vakansie te hou."
Marina Martinique, Kouga Country
9 St Kitts 9"It would really be nice if there was a facility to hire a boat for time that we were there."
Marina Martinique, Kouga Country
Marina Martinique 1391 Everglade Close"Such a beautiful place. Loved it."
"Baie baie skoon, self met die vakansie dae geen vullis wat rondlê. Stil en rustige buurt met skoon netjiese strand."
"Ek persoonlik dink nie Humansdorp self is veel meer as 'n klein, slaperige, plattelandse dorpie nie. Maar dit is baie naby aan Jeffreysbaai, St Francis, Oesterbaai en net 'n uur of so se ry van verskeie lieflike strande by plekke soos Stormsriviermond en Plettenbergbaai. 'n Baie goeie basis vanwaar jy allerhande wonderlike plekke kan besoek. En die dorp het genoeg supermarkte en "Fast food"-winkels om jou maag permanent vol te hou, asook meeste van die groot banke. Die inwoners is vriendelik en behulpsaam. "
"Sal nie as 'n toeristebestemming beskou nie, maar is naby die werklike toeristebestemmings! "
"Wavecrest is 'n wonderlike plek. Baie aktiwiteite en baie bekostigbaar. Die strande en restaurante is werklik troeteldier-vriendelik. "
"Beautiful, tranquil place, not crowded at all. Beautiful sea. Plenty of activities to enjoy as a family. Friendly locals. Easy to find your way around."
"An interesting ageing country town, laid back, fairly clean, with reasonably managed social change."
"Naby genoeg om binne 'n paar minute se ry, by al die hoof aantreklikhede en restaurante te wees."