Verified Reviews
Kruger National Park South
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kruger National Park South
Rated 4.6 out of 5 based on 3550 reviews.
Marloth Park, Kruger National Park South
Makouvlei 3106"Marloth Park is soos 'n klein beskawing in die bos, dis n klein gemeenskap en almal is baie behulpsaam en vriendelik. Die wild wat rondloop is ook 'n groot trekpleister vir ons. "
Marloth Park, Kruger National Park South
The Promised Land"Great place to visit to get away from the city and to relax. The Watergat Restaurant is great with food and service. Lots of animals and a treat to drive or walk along the crocodile river."
Marloth Park, Kruger National Park South
Die Luiperd"Dis 'n rustige plek. Daar was net baie werkers wat na-ure nog rondloop. Ons sal Marloth Park gereeld besoek. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation"Marloth Park het soveel om vir die toeris te bied van groot tot klein, van oud tot jonk. Baie naby aan die wildtuin vir daguitstappies. Marloth Park gee vir jou die vryheid om te stap, fiets te ry en nog boonop die wild te voet te loop. Met al die uitkykpunte en restaurante is dit voorwaardelik 'n lekker kuierbestemming, alleen en saam met vriende."
Marloth Park, Kruger National Park South
Galago Bush House"Baie mooi en veilig. Sal enige tyd enigeen aanbeveel om so wegbreeknaweek te oorweeg! "
Marloth Park, Kruger National Park South
Leopard Street Marloth Park"Dis 'n lekker vakansiedorp. Die mense daar is so vriendelik en behulpsaam."
Marloth Park, Kruger National Park South
Legacy (Seekoei 3295)"Love Marloth and visit it every year."
Marloth Park, Kruger National Park South
Galago Bush House"Het nou al 'n paar keer in Marloth Park oorgebly en het sopas ons eie erf gekoop. Hoop om binnekort te begin bou en moontlik deur Lekkeslaap te adverteer."
Marloth Park, Kruger National Park South
Khaya Romantica"It's always a pleasant feel to relax in the Marloth environment."
Marloth Park, Kruger National Park South
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation"Wil sommer daar gaan aftree so rustig en lieflik is dit."
Marloth Park, Kruger National Park South
Maroela Chalets"Ons het dit moeilik gevind as gevolg van straatname wat verwyder is. Iets om aan te dink? As ons nie 'n kaart van die park gehad het nie, sou ons beslis verdwaal het. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis"The roads are very poor and is only suitable for vehicles with high road clearance."
Marloth Park, Kruger National Park South
Giraffe Plains Self-catering House"Marloth Park is great."
Marloth Park, Kruger National Park South
Galago Bush House"Baie lekker plekkie, die mense daar is gaaf."
Hectorspruit, Kruger National Park South
Buffalo Hotel"Ek glo daar is potensiaal, die geraas van die treine sal net aangespreek moet word."
Marloth Park, Kruger National Park South
Njala Lodge"Die toegangroetes het baie verbeter asook die in-park fasiliteite."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kruger Kinders van die Wind"Pragtige omgewing. Die wilde diere wat tussen die huise rondloop was 'n unieke ervaring gewees. Die supermark en ander winkels in Marloth Park is baie gerieflik."
Marloth Park, Kruger National Park South
Lebanon"Gaan nog my plek koop in Marloth, absoluut mal oor die plek."
Marloth Park, Kruger National Park South
Squirrels Leap"Mal oor die plek! Ons beste vakansie ooit was in Marloth Park."
Marloth Park, Kruger National Park South
Wildsbokkie Holiday Home"Marloth Park is baie lekker. Moet wel sê dat as 'n mens vir dagbesoeke by die Krugerwildtuin wil ingaan, dit baie besig kan raak en mens kan lank by die hek wag voor jy inkom. Ons het vooruit bespreek om in te gaan as dagbesoekers, maar mense wat nie het nie moes baie lank wag. As jy elke dag wil gaan wild soek, bespreek eerder direk in. Ons bure het hout in die veld gaan haal een aand en 'n ander aand sommer met 'n kettingsaag 'n boom afgesny. Het dit aangemeld by Marloth se bestuur wat toe niks daaraan gedoen het nie. Was bietjie suur daaroor. Verder baie lekker. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Royale Marlothi Safari Lodge"It is such a nice place to have a quiet yet exciting weekend away. Just wish there were still animals coming close to people. I think all the building activity and new houses have scared them off from coming near any residential areas. "
"Vermy tydends piek-skoolvakansies en langnaweke. Die verkeersopeenhopings by goeie wildbesigtigings is erg."
Marloth Park, Kruger National Park South
Sonskyn Vacation House"Ons besoek nou al vanaf 1998 Marloth Park. Wat ons waargeneem het is dat daar baie minder diere in Marloth Park is, en dat die bedrywigheid vermoedelik daartoe bydra. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Foxy Crocodile Bush Lodge and Kruger Safari's"Van die lekkerste bosvakansieplekke in die land! Beste waarde vir geld!"