Verified Reviews
Kruger National Park South
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kruger National Park South
Rated 4.6 out of 5 based on 3550 reviews.
Marloth Park, Kruger National Park South
Olifant Lodge"Marloth park was vir ons die ideale plek om te bly aangesien ons steeds elke dag die wildtuin kon besoek. Die bosveld gevoel en rustigheid is heerlik."
Marloth Park, Kruger National Park South
Legacy (Seekoei 3295)"Marloth Park is beslis 'n plek wat my weer sal sien. Die diens was orals goed en almal vriendelik."
Marloth Park, Kruger National Park South
Giraffe Plains Self-catering House"Great place to holiday in the bush, right next to the Kruger Park."
Marloth Park, Kruger National Park South
Galago Bush House"Baie goeie bestemming as jy na die Krugerwildtuin toe wil gaan en nie verblyf in die park kan kry nie."
Marloth Park, Kruger National Park South
Tuskers"Hou hom net soos hy is, dis baie lekke net soos dit is."
Marloth Park, Kruger National Park South
Doringpoort: Apiesdoring 1622-A Self-catering Moddervis"Jammer oor die Rooibokkies wat uitgeskiet word. Ek hou glad nie daarvan dat dit tussen die vakansiegangers gedoen word nie. My familie het nie baie veilig daarmee gevoel nie. Dink dis onvanpas om te skiet waar kinders in die omtrek is. Stem glad nie saam nie."
Marloth Park, Kruger National Park South
Khaya Marulanie"Baie lekker dorpie en lekker eetplekke, spa was ook lekker."
Marloth Park, Kruger National Park South
Grand Kruger Lodge and Spa"Ons het 300 buffels gesien vanaf Marloth Park."
Marloth Park, Kruger National Park South
Jacob's Ladder"We loved the entire package, a great destination!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Giraffe Plains Self-catering House"Die veiligheid-situasie bly 'n groot probleem en mens is heeltyd versigtig. Die plaaslike inwoners waarsku jou deurentyd, maar die besoek van die diere maak dit die moeite werd. Ons sal in die toekoms Marloth as basis gebruik vir besoek aan die wildtuin, dis net baie meer ekonomies."
Marloth Park, Kruger National Park South
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Sou daarvan hou om as pensioenaris daar te woon."
Marloth Park, Kruger National Park South
Mbingu Lodge"Baie jammer dat die diere verwyder word, dit is hoofsaaklik die rede dat mense daarheen gaan."
Marloth Park, Kruger National Park South
Rustevre"Ons al heelwat in Marloth gebly en sal nog baie teruggaan."
Marloth Park, Kruger National Park South
Leopard Street Marloth Park"Vriendelik, mens kry die wildtuin gevoel. Veilig."
Marloth Park, Kruger National Park South
Lion's Lair"Winkelpersoneel en ontvangs puik mense - baie hulpvaadig en vriendelik. Als tot mens se beskikking indien jy ietsie by die huis vergeet het om in te pak. Mens voel regtig veilig daar met Hugo en sy span. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Hyena Hangout"Daar is geen beheer by die "boom gates" nie. Daar is hoegenaamd te veel "rondlopers" in die park self. Die paaie is in swak kondisie en die straatname is ook baie swak gemerk. Die algehele voorkoms van die park was vir my baie onnet. Ek verstaan dis bosveld, maar dit kan netjieser wees, party van die huise het regtig soos "shacks" vertoon. Maar tog was die verblyf en weer goed."
Marloth Park, Kruger National Park South
McGregor Blue"Fantasties! Steeds die bos-gevoel maar met die nodige geriewe. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Rustevre"Ek beveel Marloth Park beslis aan. Alhoewel ons in die winter daar was, mooi bosveld, bevoorreg om so tussen die mak wild te woon en ry. Vir enige liefhebber van die natuur, die ideale plek om 'n naweek (eintlik, beslis langer), deur te bring."
Marloth Park, Kruger National Park South
Bush Cabana"Baie lekker en sal dit by toeriste aanbeveel."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kudu Lodge"Lief die plek, was nou al 3 keer daar in 4 verskillende blyplekke."
Marloth Park, Kruger National Park South
Birdsong Africa Lodge"Beslis nie 'n plek vir die somermaande nie."
Marloth Park, Kruger National Park South
Rustevre"Lekker oorslaapplek op pad na Mosambiek en Krugerwildtuin."