Verified Reviews
Kruger National Park South
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kruger National Park South
Rated 4.6 out of 5 based on 3550 reviews.
Marloth Park, Kruger National Park South
Getaway Bush"Ons geniet dit ontsaglik en gaan kuier dus gereeld. Alles wat jy mag nodig kry is beskikbaar in die park en die loslopende diere is natuurlik 'n groot bonus vir die mense wat hou van stilte en die natuur."
Marloth Park, Kruger National Park South
No longer available"Dink dis 'n baie nice plekkie vir 'n wegbreek uit die dorp."
Marloth Park, Kruger National Park South
Zwana Nathi"I go at least once a month. Best place to recharge and relax among the animals."
Marloth Park, Kruger National Park South
The Three Rondavels"Baie rustig. Als beskikbaar in park. Plek met 'n lugversorger 'n moet."
Marloth Park, Kruger National Park South
Okwamanje"Ek oorweeg al 'n geruime tyd om in Marloth te gaan woon! Ek is al van begin van die jaar besig om te soek na my plekkie. Ek was nou daar om na 'n huis te kyk ... en as alles goed gaan verhuis ek begin Jan 2023. My huis sal teen middel Desember klaar wees."
Marloth Park, Kruger National Park South
Lourie Bush Retreat"Ons hou baie van Marlothpark. Dit was ons eerste besoek daar. Sal beslis weer soontoe gaan. Ons het gebruik gemaak van die amazing restaurant en het heerlik daar geëet. Die uitsig daar is ongelooflik met die mooiste sonsondergang. Vriendelike personeel en lekker kos! Die grondpaaie in Marloth kan beslis aandag kry! Ons het baie lekker ontspan daar en veilig gevoel."
Marloth Park, Kruger National Park South
Marloth Bush Retreat"Dankie dat die eienaar die watertekort dadelik aangespreek was. Eienaar het selfs warm water voorsien. Die hele oord het 'n watertekort gehad."
Marloth Park, Kruger National Park South
Fish Eagles Cry"Wonderlike natuurervaring met alles wat ek nodig gehad het."
Marloth Park, Kruger National Park South
4230 Impala"Lekker rustig en heelwat diere gesien, sal weer gaan, die keer nader aan die rivier."
Marloth Park, Kruger National Park South
The Promised Land"The security at the gate not up to standard. The roads need an upgrading. Refuse at the entrance gate is an eye-sore. The game viewing and animals roaming were beautiful and an unique experience."
Marloth Park, Kruger National Park South
Lidvubu Lodge"Baie lekker en rustige vakansieplek waar jy kan afskaal en net ontspan. Dis ideaal geleë is indien jy die Kruger wildtuin wil verken."
Marloth Park, Kruger National Park South
Milkwood"Dis baie meer modern as wat ek gedink het. Met baie huise oral en waterpark vir kinders. Hou baie van die plek ."
Marloth Park, Kruger National Park South
Jambo"Wonderful to be so close to general game like kudu, warthog etc."
Marloth Park, Kruger National Park South
Spoorsnyertjie"Paaie is plek-plek baie sleg en sal met 'n lae kar moeilik gery kan word. Kragonderbrekings was baie."
Hectorspruit, Kruger National Park South
Buffalo Hotel"Veilige stop om oor te slaap op jou lang pad wildtuin toe."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kruger Simplicity Apartments"Marlothpark 'n wildtuin op sy eie."
Marloth Park, Kruger National Park South
Serenity Bush Ballads"Sal definitief weer na die park gaan."
Marloth Park, Kruger National Park South
Escape @ Butterfly"Marloth Park is really close to the Kruger National Park which was ideal for us to undertake a day trip into the park. Just remember during long weekends and school holidays to pre-book your KNP visit on their website. Marloth Park has a lovely small, but adequate shopping centre that catered for all our needs. The animals in Marloth Park are really in abundace and something we really enjoyed. Closer to nature you surely will not get."
Marloth Park, Kruger National Park South
Villabikirus"Mal oor Marlothpark. Kan nie wag om weer te gaan nie!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Bird Paradise"Dis 'n moet vir elke familie, maak 'n plan en bederf jou familie!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Boutique lodge Cozy Lion"Die park sal moet kyk na die water tekort, veral as die park volbespreek is tydens die besige seisoene."
Marloth Park, Kruger National Park South
Ndabushe Kruger Lodge"Ongelooflike plek, ons het baie besigtigings gehad van al die Groot 5."
Marloth Park, Kruger National Park South
3714 @ Ribbok"Veilige omgewing met baie wildlewe. Krokodilrivierhek na Krugerwildtuin is 15 min weg."
Marloth Park, Kruger National Park South
Aloe's Rest Camp"Mal oor Marloth! Ons vierde keer daar in verskillende blyplekke. Sal weer! "