Geverifieerde Resensie
Kruger National Park South
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger National Park South bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2235 resensies.
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Marlothpark is bietjie besig en daar is baie mense wat heeltyd beweeg. Sekere areas is stiller as ander, maar oor die algemeen is dit baie besig en nie 'n stil vakansie nie. Wat lekker was is daar is restaurante en 'n kafee waar mens kan goed koop wat jy dalk nie saamgebring het nie. Oor die algemeen het ek dit geniet."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Some of the roads are terrible and 2 cars can't drive."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Villa de Leeu"The roads are not in a good state. To travel on the roads one needs a motor vehicle that can manage very uneven areas and rocks. Marloth Park should get a grader in to level roads out."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Villabikirus"Het my hart verloor op die juweel in die bos. Sal vir seker terug wees."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Meerkatgat 3341 Seekoei Road"Marloth Park is incredible."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Luiperd Bush Retreat"Marloth is ons huis weg van die huis al vir 6 jaar."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Nyeleti Villa"Ons het nog altyd Marlothpark geniet en besoek die park al vir die laaste 20 jaar. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Pheasant's Crest"Marloth self was redelik besig in terme van bouery en werkers wat daar rondbeweeg."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Impala Lily Kaya"Mal oor Marloth en die mense. Sal enige tyd weer gaan."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Sweet Thorn House"Great location, especially for kids who love the animals."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Buffalo Chalets Marloth Park"Ekonomiese opsie teenoor Kruger Park. Self by jou woning het die kameelperde, sebras, koedoes, bosbokkies en bosvarke jou kom groet in die oggend en aand."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kruger Loft"Marlothpark is 'n baie lekker en rustige plek. Sal enige tyd teruggaan vir vakansie."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Bos-Geluk Huis"Daar is tans baie bouwerk, met baie werksoekers wat oral in die hoofpad rondsit. Het nie baie veilig gevoel in die park nie."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Doringpoort: Delagoadoring"Die paaie is in 'n baie swak toestand, sommige onbegaanbaar vir 'n gewone voertuig."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Bosbok Chalets"Musiekgeraas was vreemd omdat daar so baie reëls daaroor is."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Zinkwazibush"Grondpaaie in 'n baie swak toestand en benodig dringende aandag."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Twalumba"Marloth is nou baie besiger as wat dit was, maar steeds baie lekker."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
KrugerRiverVillas-Lionsgate"The bush, away from the bush."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Phumangeni Marloth Park"Alles wat jy nodig het om 'n week te ontspan, is beskikbaar in die park, 'n regtige wildtuin-atmosfeer."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hout Huisie"Die ondersteuningsdienste in Marloth kry nie volpunte nie."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Villabikirus"Definitely, an excellent stay for tourists to choose from. A wide range of animals comes and visits the area."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Serenity Bush Ballads"Die outobanke is nie altyd aanlyn nie, ABSA en Capitec."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Impala Lily Kaya"We have been going to Marloth Park for a couple of years and enjoy it every time. The shop's prices are just ridiculous on a few items that we didn't plan on bringing from home."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Serenity Du Bois Lodge"Dit is een van my heel gunstelling-vakansiebestemmings. Die rustigheid is ongelooflik."