Verified Reviews
Kruger National Park South
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kruger National Park South
Rated 4.6 out of 5 based on 3550 reviews.
Marloth Park, Kruger National Park South
Kudu's Rus"Marlothpark stel nie teleur nie. Dis 'n ideale wegbreek kans in die natuur. Kan nie vir beter gevra het."
Marloth Park, Kruger National Park South
God's Paradise"Marloth Park is one of our favourite holiday destinations."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kruger Sprokie vir 'n Stadskind"Marlothpark as bestemming is puik, maar ek sal nie ons spesifieke akkommodasie weer gebruik of vir enige iemand aanbeveel nie."
Marloth Park, Kruger National Park South
Oppidraai"Vind Marlothpark oorontwikkel. Daar is te veel gastehuise, wat te veel mense trek. Dit is wel aangenaam buite seisoen. Tydens stil tye, nie oor naweke. Ons hoofdoel was om dit as verblyf te gebruik om Krugerwildtuin te besoek."
Marloth Park, Kruger National Park South
Maroela Chalets"Awesome place to go and be one with the wild. "
Marloth Park, Kruger National Park South
The Bush Luxury Self-Catering Lodge"Eerste keer by Marloth Park en was 'n lekker tyd om 'n naweek te spandeer."
Marloth Park, Kruger National Park South
Bush Baby House"Prefer staying in Marloth to actually being in the KNP."
Marloth Park, Kruger National Park South
N"Shaw"Amazing! Mens hoef nie in die park self te wees nie. Marlothpark gee mens dieselfde ondervinding."
Marloth Park, Kruger National Park South
Ex Deo Seekoei"Great wild life walking around and the fact that the kids got to feed the animals was a great plus for them."
Marloth Park, Kruger National Park South
Hedgehog Safari Lodge"Marloth Park is enige iemand wat lief is vir die natuur se droombestemming. Dit is waar 'n mens weer kan gaan herlaai in die stilte van God se Skepping. Asemrowend!"
"Zowel in avondsafari als dagsafari de Big 5 gezien. Geweldig met een super Ranger!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Pondokkie"We have seen 6 lions in the river next to the fence in the Kruger Park. Safe place to relax and enjoy the nature."
Marloth Park, Kruger National Park South
Ama-Zing African Safaris Lodge"Ons het ongelukkig ondervind dat die Park baie meer besoedel is in die residensiële areas as vorige jare wat ons daar was."
Marloth Park, Kruger National Park South
Marloth Park Hippo House"Ongelooflik pragtig. Ek sal weer en weer en weer kom kuier!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Oppidraai"Vra julle sekuriteits personeel om vriendeliker te wees."
Marloth Park, Kruger National Park South
Manzis Paradise"Rustige wegbreekplek, sal altyd teruggaan."
Marloth Park, Kruger National Park South
Bush Cabana"Close to Kruger National Park. It is nice and quiet."
Marloth Park, Kruger National Park South
Boskindhuis"Dis jammer om te sien hoe mense rommel strooi in die park. Verskeie bottels, blikke en papiere wat in die bos gegooi is. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Lion King 3953"Lekker rustige omgewing, baie bly die slaghuis is nou agtermekaar."
Marloth Park, Kruger National Park South
Bateleur Bush Lodge"Marlothpark is altyd 'n goeie keuse om weg te breek."