Verified Reviews
Kruger To Canyons
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kruger To Canyons
Rated 4.4 out of 5 based on 1697 reviews.
"It’s changed a lot since my last visit in 1986 as a National Serviceman, not for the better."
"Hier sien 'n mens God se Skeppingswerke, dis die sesde keer wat ons Graskop besoek en elke keer bring ons vriende of familie om hulle die mooiste plekke in ons land te wys."
Pilgrim's Rest, Kruger To Canyons
Pilgrims Hut"Ons het die dorpie baie geniet. Besoek gerus die ou begraafplaas, lekker koffiewinkeltjie en die pottery-winkel is beslis ook 'n besoek werd."
"Graskop nog steeds een van my gunstelingplekkies. Ons was bitter teleurgesteld in die diens wat ons by die Graskop lift/swing restaurant ontvang het. Die supervisor was ongeskik en die kelnerin het baie swak diens verskaf. Hulle sal moet werk maak daaraan of gaan baie kliënte verloor. "
"The mountains and scenery are absolutely beautiful, however the town seems a little bit slow and desolate. "
"Pragtige ligging en 'n goeie plek om te bly terwyl jy die omgewing vir 'n paar dae verken. Baie watervalle in die omgewing. "
"Lots of people going to see the area, not enough proper accommodation and eateries. That aside, people are going there for a reason: it is a central point for many natural attractions! Loads of activities to do nearby, as well. Graskop needs to be on all travellers' bucket list!"
"Graskop is nice place when touring. Very very good because you see many things in nature that God created. Nice place and we enjoyed a lot."
"Sabie is beautiful with lots to offer. The waterfalls are a big attraction and the surrounding parts of Sabie offer so much to explore. "
"The Graskop area itself seems like a very unsafe area with extremely bad roads. Only 1 Spar in the area. No known restaurants. And all the restaurants in the area are very pricey! "
"Sabie is maar Sabie, alles is daar beskikbaar, banke, OTM'S en brandstofstasies, Spar, Shoprite en ander winkels. Moenie vergeet van die Pakistan-winkels nie. Hulle is ook daar."