Verified Reviews
Kuilsrivier
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kuilsrivier
Rated 4.3 out of 5 based on 35 reviews.
"Kuilsrivier is baie gerieflik geleë. Dit was naby aan winkels en ons kon vinnig in Kaapstad self uitkom vir afsprake. "
"Dis redelik naby Stellenbosch geleë. Mens het die rustigheid om buite die dorp te bly maar is nie ver van winkels en restaurante af nie. Baie mooi. Paaie soontoe is ook goed."
"Padwerke moet net minimaal gedoen word op 'n slag, so baie padwerke op een slag veroorsaak verkeersprobleme."
"Lovely surroundings. Kuilsrivier has all the shopping conveniences and a mall with a variety of shops. Well maintained, wide roads."