Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.
"Gaan altyd vir ’n seevakansie soontoe. Restaurante is naby geleë en die personeel is vriendelik en behulpsaam. Kos is uitstekend."
"Veilige omgewing naby aan die lughawe. Net nie ’n lekker swemstrand nie maar daar is wel ’n getypoel."
Northern Drakensberg, KwaZulu-Natal
Montusi Self-Catering Cottages"Bingelela het die lekkerste pizza en atmosfeer is fantasties."
Van Reenens Pass , KwaZulu-Natal
Pyramids Motel"Trokke se geraas snags en oorvloed van trokke op die pad laat 'n mens uiters onveilig voel."
"Daar is nie veel om te doen nie en die plekke wat wel oop is lyk nie baie behulpsaam nie en ook nie skoon nie."
"Absolutely loved Marina Beach and the San Lameer lagoon, saw amazing wildlife."
"It's a wonderful place to be and a ton of things to see and to do. The food is out of this world, there is never not anything to do as there's always something to do. Explore, discover and more. uShaka Marine World is only one of them, to mention Funland for the kids and adults too."
"Die slaggate op die deurpad R617 het ernstige aandag nodig. Baie bly ons het nie nodig gehad om daar in die donker te ry nie."