Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.
Sheffield Beach, KwaZulu-Natal
Villa Royale 402"Strand was tops ons het die ligging baie geniet. Was naby aan alles. "
"Amanzimtoti is baie kindervriendelik en het altyd lekker weer, selfs al reën dit. Is naby Ushaka en 'n lughawe. My gunsteling vakansiebestemming!"
"Beveel dit beslis aan en sal weer die akkommodasie bespreek vir volgende keer as ek na Durban reis."
St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"All the parks in the area makes for a good holiday. Swimming in the sea and checking out wildlife. What a life."
"Nie 'n groot verskeidenheid aktiwiteite en besienswaardighede in Amanzimtoti nie. Het wel fantastiese strande. "
St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal
Flamboyant 17"Ekt gedink Kaapstad of Kruger is cool. But this is a bucketlist number 1."
"Ramsgate Beach is puik in vergelyking met Margate se hoofstrand, asook badkamers, dit lyk maar pateties by Margate."
St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal
Flamboyant 7"St. Lucia Estatuary self is fantasties, aangesien ek voorheen daar tuis was."
Point Waterfront, KwaZulu-Natal
102 The Spinnaker"Van vroeg tot laat vermaaklikheid, 'n moet om te besoek wanneer jy Durban besoek."
"Amanzimtoti is soos enige plek in Suid-Afrika met uitdagings te doen. Van die Munisipaliteit se dienslewering tot die man in die straat. Bo alles was ons verras op die netheid van die strande. Netheid in die algemeen is belangrik vir toeriste. Geen rommel in strate en algehele netheid sal die toerisme in 'n dorp verbeter. Ek moedig almal aan in Amanzimtoti om altyd te sorg dat die dorp skoon is van papiere en blikke. 'n Netjiese dorp skep die gevoel van veilige omgewing. Amanzimtoti is 'n bestemming met baie potensiaal. Ons sal weer daarheen kom."
"Al die reëls en regulasies hou die plek rustig en sonder probleme."
"Ons het daar gewoon vir 20 jaar. As 'n vakansiedorp is dit baie warm en geskik vir seem en visvang. Daar is ongelukkig nie veel om te doen vir die jong klomp nie. As jy jou van wild is Hluhluwe game reserve net die plek om heen te gaan."
St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal
Flamboyant 10"Een van die mees ontspanne plek op die hele Suid Afrika en almal is vriendelik en behulpsaam."