Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.
"Doon Heights is a wonderful quiet place. The beach is clean and well maintained. The tidal pool is only a short walk down the beach and offers a safe place for little ones to swim and enjoy the ocean."
"Mal oor Amanzimtoti, bekostigbaar, Afrikaans, baie om te doen en naby aan Durban. "
"Dit is een van die mooiste plekke en ons sal weer en weer soon toe gaan. Almal is vriendelik! "
Northern Drakensberg, KwaZulu-Natal
Dumbe Cottages"Kan ander attraksies soos Golden Gate en Clarence as dagbesoek doen."
"Sentraal geleë tussen MacBanana, Marina Beach en Ramsgate. Mooi strande en interessante kuierplekke in die omgewing."
"Umzumbe is regtig 'n wenner. Stil en mooi. Die see en strand is fantasties. 'n Regte juweel wat versteek is."
"Pragtige ligging. Mooiste klein still dorpie, oulike supermark. So lekker hoofstrand, pragtige strand."
Pongolapoort Dam, KwaZulu-Natal
Mvubu River Lodge"Jammerte hul laat nie wildritte in eie voertuig toe nie."
"Sodwana is 'n baie netjiese en georganiseerde reservaat. En dis altyd lekker om daar te kuier."
"Sal weer daar boek vir vilgende jaar. Vriedelikheid en huis gevoel en baie sentraal geleë. "
"Salt Rock was effe besiger as waarop ons gereken het, en bietjie kommersieël vir ons smaak - ons het gedink dis 'n stiller kusdorpie. Dit bied egter alles wat 'n toeris van so 'n gebied kan verwag, met volop bo-baas restaurante en vermaak. Al was dit nou nie 100% wat ons verwag het nie was ons tydjie daar onvergeetlik en sal ons weer gaan."
"Dit is 'n fantastiese plek. Mooi en skoon. Ek kan net aanbeveel dat daar iets aan die paaie gedoen word. Dit is vol slaggate en baie ongelyk."
"Ons was daar in Maart. Dis warm, baie warm, maar die see is naby en die strande silwerskoon, baie eetplekke en vriendelike mense."
Pongolapoort Dam, KwaZulu-Natal
Umziki Chalets"Dis nie duidelik waar mens toegang kan kry tot die dam nie, maar mens kan dalk meer huiswerk doen om uit te vind."
Nottingham Road, KwaZulu-Natal
Rose Cottage"Nottingham Road is one of my favourite destinations, but next time I will remember that Spar closes earlier in the area, rather than go at almost 18:00. The staff were kind enough to let us get what we needed."
"Die weer is uitstekend en die see is altyd 'n lekker temperatuur vir swem. Galleria Mall is reg in Amanzimtoti en is massief."